← All posts

September 2026 in Intecrop

September 2026 in Intecrop

Put the chemicals on an application in the order they go into the tank, and replant a block in one step.

Sit die middels op 'n toediening in die volgorde waarin hulle in die tenk gaan, en plant 'n blok in een stap weer aan.

Danie Palm release newsletter

In September we focused on making everyday tasks in Intecrop easier.

In September het ons daarop gefokus om die alledaagse take in Intecrop te vergemaklik.

Chemicals in tank order

You can now put the chemicals on an application in a set order, to show an operator the order in which they go into the tank. It is also easier now to change the order of blocks. The application instruction prints the chemicals in the order you give.

Chemie in tenkvolgorde

Jy kan nou die chemie op 'n toediening in 'n spesifieke volgorde stel om aan 'n operateur te wys in watter volgorde dit in die tenk gegooi moet word. Dis ook nou makliker om die volgorde van blokke te verander. Die toedieningsinstruksie print dit in die volgorde wat jy gee.

Re-establish a block in one step

When a block is pulled out and planted again, you can now re-establish it in one step. Open the block and click Re-establish. One form retires the old block and creates the new one, already filled in with the old block's number, crop, cultivar, area, spacings and the rest. Change what you need to on the new planting and save it.

Retire a block and plant it again walks you through it step by step.

Hervestig 'n blok in een stap

As 'n blok uitgetrek en weer aangeplant word, kan jy nou in een stap dit hervestig. Maak die blok oop en kliek Re-establish. Een vorm laat die ou blok uit diens tree en skep die nuwe een, klaar ingevul met die ou blok se nommer, gewas, kultivar, oppervlakte, spasiëring en die res. Verander wat nodig is aan die nuwe aanplanting en save dit.

Retire a block and plant it again wys jou stap vir stap hoe.

See how much of each chemical actually went out

A confirmed application now shows Total quantity applied beside Total quantity required for each chemical on the screen and on the confirmation PDF. It is the sum of what the operators recorded, and it is the amount taken off your stock.

Confirm an application shows where the operators' figures come from.

Sien hoeveel chemie werklik uitgegaan het

'n Bevestigde toediening wys nou Total quantity applied langs Total quantity required vir elke middel op die skerm en op die bevestiging se PDF. Dit is die som van wat die operateurs aangeteken het, en dit is die hoeveelheid wat van jou voorraad afgetrek word.

Confirm an application wys waar die operateurs se syfers vandaan kom.

One price for a product, whichever store it is in

When the same product is in more than one of your stores, Intecrop now works out one average price for it across all the stores. Stock you move from one store to another keeps its price, so what you apply out of the second store is costed at what you paid.

If you have more than one farm, the prices are worked out only across each farm's own stores, not as an average across all your farms.

How chemical costs are worked out has the detail.

Een prys vir 'n produk, in watter stoor dit ook al is

As dieselfde produk in meer as een van jou store is, werk Intecrop nou een gemiddelde prys daarvoor uit oor al die store heen. Voorraad wat jy van een stoor na 'n ander skuif, hou sy prys, so wat jy uit die tweede stoor toedien, word teen jou aankoopprys bereken.

As jy meer as een plaas het, word die pryse daarvoor egter net oor die store van elke plaas bereken, en nie as 'n gemiddeld oor al jou plase nie.

How chemical costs are worked out het die besonderhede.

Smaller fixes

  • Soil conditioner is a new product category, for lime, dolomite, gypsum and sulphur.
  • The block export and the product summary show each block's own PUC.
  • A farm's last administrator cannot be removed by mistake.
  • You can now delete a cultivar you added by mistake.
  • The block census columns now adjust to their contents.

Kleiner regstellings

  • Soil conditioner is 'n nuwe produkkategorie, vir kalk, dolomiet, gips en swael.
  • Die blokuitvoer en die produkopsomming wys elke blok se eie PUC.
  • 'n Plaas se laaste administrateur kan nie per ongeluk verwyder word nie.
  • Jy kan nou 'n kultivar skrap wat jy per ongeluk toegevoeg het.
  • Die blok-sensus se kolomme pas nou aan by hul inhoud.

Try it on your own farm

Record your applications, track what they cost, and print the reports you need at audit time.